Die middag voel na warm as
.jpg)
'n Naam vir my kind

British families in South Africa

Geskiedkundige Verrekeninge

Goeie kwaliteit plastiek vir stofomslae
Baie goeie kwaliteit dik plastiek vir die oortrek van boeke se stofomslae. Beskikbaar in hoeveelhede van 5 meter X 1.4 meter teen R200 plus posgeld en verpakking. Die produk word ook deur biblioteke gebruik vir die oortrek van hulle boeke. Vir meer inligting stuur e-pos na danielmalanjacobs@ gmail.com.
Main Menu
| Home |
| Secondhand Books |
| Free E-books |
| The Bookmarket |
| Contact Us |
| AARK |
| E-books |
|
GRATIS E-BOEKE Hierna kan u E-boeke gratis aflaai. Al die betrokke boeke se kopiereg het reeds verval. Die boeke is in kleur geskandeer wat 'n baie beter leeservaring bied as boeke wat in swart-en-wit geskandeer is. Dit gee amper die ervaring daarvan asof 'n mens die oorspronklike kopie van die boek lees. Die E-boeke is nie geproeflees nie. Daar is egter relatief min foute. Vir 'n voorbeeld van 'n bladsy uit A Dreyer se Die Kaapse Kerk en die Groot Trek sien HERE Die betrokke bladsy bevat die name van Voortrekkers wat in Februarie 1838 langs die Bloukrans-en Boesmanrivier vermoor is. Die volgende E-boeke kan hier afgelaai word: a. Rompel-Koopman, L.: In het land van Piet Retief, Pretoria, 1919 - 109 bladsyevir skanderings van die boek kliek HIER en HIER. Vir meer inligting oor die boek kliek HIER. Laai Af (Grootte - 20.5 MB) b. Dreyer, A.: Die Kaapse Kerk en Die Groot Trek. Amptelike en Ander Stukke versamel, van aantekeninge voorsien en uitgegee deur A Dreyer, Kaapstad, 1929 - 217 bladsye – Vir skanderings kliek HIER en HIER Laai Af (Grootte - 44.2 MB) c. Wepener, B: Een Model Afrikaander of het Leven van Thomas Philippus Theron in leven L.W.V. voor Richmond, Kaap Kolonie, Zuid-Afrika, 1884-1908, Potchefstroom, 1910 – 170 bladsye. TP Theron was die stigter van Britstown in die Karoo (Grootte - ) Laai Af (Grootte - 20.1 MB) d. Hofmeyr, N.J.: Transvaal. Mijn Indrukken en Herinneringen. Met een Zestal Preeken uitgesproken in de Transvaal en een woord tot de leden en leeraren der Vereenigde Kerk, Kaapstad, 1897 – 79 bladsye. Laai Af (Grootte - 8.07 MB) e. Menpes, Mortimer: Die outeur was ‘n kunstenaar en die boek bevat ook 99 afdrukke van skilderye wat hy tydens die eerste paar maande van die Tweede Anglo Boere-Oorlog gemaak het. Van die skilderye se titels is Little Afrikander; Boer Children; Fish Market, Cape Town; Modder River - Early Morning; At Jacobsdal; Orange Free State Farm House; Batlle of Osfontein; Cecil J Rhodes at Groote Schuur; Winston Churchill; A Garden at Bloemfontein; Dutch Village near Edenburg; Boer Prisoners and Cronje and Major Albrecht. Die boek bevat van die beste grafiese materiaal wat ek al van die Tweede Anglo Boere-Oorlog gesien het. Die skilderye kan by WAR IMPRESSIONS gesien word. Saam met die boek word ook hoë resolusie skanderings in Jpeg-formaat van die foto's verskaf. By http://en.wikipedia.org/wiki/Mortimer_Menpes kan meer oor die kunstenaar gelees word. Laai Af (Grootte - 35.1 MB)
|
