Logo

 

BOEKMAKIERIE

Cultural History PDF 
To order go to http://boekmakierie.co.za/

“Die Huisgenoot” ‘n Tydskrif vir Afrikaners. Offisiële Orgaan van die A.G.V. A.C.V.V. en die O.V.V. Onder Redaksie van Prof. J. J. Smith. Wat ‘n Onderwyser Skryf: “U Maandblad is Waarlik ‘n ‘Huisgenoot’ en nie alleen in die huis maar selfs is dit my van die grootste hulp in die skool. Ek maak gebruik van die artikels oor ons ‘Geskiedenis,’ ‘Kuns,’ en Afrikaanse Soogdiere’ in die Daaglikse onderwys. Hierby stuur ek die subskripsie vir ‘n jaar vir die skool. Die geld is deur die kinders bymekaar gebring.” Intekenprys: 10s. Per Jaar. “De Burger”-Boekhandel, Van de Nationale Pers, Bpkt., 24-30 Keeromst., Kaapstad. - Price and condition available on request.
Afrikaanse Christelike Vrouwen Vereniging. Exhibitie van Handwerk te worden gehouen in de Paviljoen Zaal, Paarl, op 13de September, 1922. Toegang: - Volwassen 1/-. Kinders 6d. Paarl Drukpers Maats. Bpkt. - Price and condition available on request.
Beheeraad van die Voortrekkermonument: Die Voortrekkermonument, Amptelike Gids, sine dato – Condtion: Good R 150.00
Booyens, B.: Nagmaalsnaweek deur die Jare, N.G. Kerk-Uitgewers, 1982 – Condtion: Good R 60.00
Botha, C.G.: General History of Social Life of the Cape of Good Hope, C. Struik, 1962 - Condition and price available on request.  
Botha, C.G.: History of Law, Medicine and Place Names in the Cape of Good Hope, C. Struik, 1962 - Condition and price available on request.  
Botha, G.: Social Customs in South Africa during the 18th Century, The South African Associations for the Advancement of Science, 1925 – Price and Condition available on request  
Bulletin of the South African Cultural History Museum, No. 10, 1989 – Price and Condition available on request  
Bulletin of the South African Cultural History Museum/Bulletin van die Suid Afrikaanse Kultuurhistoriese Museum No. 8, 1988 – Price and Condition available on request  
Bulletin of the South African Cultural History Museum/Bulletin van die Suid Afrikaanse Kultuurhistoriese Museum No. 9, 1988 – Price and Condition available on request  
Cilliers, A.C.: Lewensavontuur II. Seunsjare op Olyfboom, Tafelberg-Uitgewers, 1972 – Condtion: Good R 450.00
Cilliers, A.C.: Lewensavontuur. Kinderjare op 'n Bolandse Plaas, Tafelberg-Uitgewers, 1971 – Condtion: R 450.00
Di Afrikaanse Nasie. (Lesing gehou vir Stellenbossche Studente). Deur Ds. N. J. Dr. Brümmer, M.A., B.D. - Price and condition available on request.
Dingaansdag. Handleiding vir die Viering. Populêre Serie 1. Uitgawe van die Kristelike Unie. J. L. van Schaik, Bepk., Pretoria. - Price and condition available on request.
Eer uw Helde! Jong Suid-Afrika. Heldedag, Kaapstad, Saterdag, 25 Maart, 1916. Jong Suid-Afrika. “Wij Zullen Handhaven.” Pro Ecclesia Drukkerij, Stellenbosch. - Price and condition available on request.
Gerdener, G.B.A.: Die Trek van die Hugenote (Deur Dr. G. B. A. Gerdener, Wakkerstroom). ‘n Skets, wat as leidraad kan dien by die aanstaande Dingaanfeeste (1927). (Uitgegee deur die Algemene Dingaansdagkommissie van Suid-Afrika. Verkrybaar by Die Volksblad-Boekhandel, Bloemfontein, teen 6/- per dosyn, posvry.) Nas. Pers., Bpk., Bloemfontein. - Price and condition available on request.
Grobbelaar, P.W., and Others: Die Afrikaner en sy Kultuur, Mens en Land, Tafelberg Mens en Land, 1974  – Price and Condition available on request  
Prof. Booyens, B.: Nagmaalsnaweek deur die Jare, N.G. Kerk-Uitgewers, 1982   –  Price and condition available on request.  
Program. Eeufees Ossewa Trek. Ermelo 19de November 1938. Besonder wil ek Julle vra: Hou vir Gedagtenis my ou wa – My kinders, bly julle grond behou. Onthou julle afkoms, wees getrou! AG Visser. Trou aan God, Trou aan onsselwe, Aan die Vryheidsideaal, Trekkerseuns en Trekkersdogters, Trek, God sal die Pad bepaal. – Ign. Mocke. - Price and condition available on request.
Referate, Besluite en Presensielys. Ekonomies Volkskongres. 3, 4, en 5 Oktober 1939 Bloemfontein. Georganiseer deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge. - Price and condition available on request.
Van Riebeeckdag. Onder Beskerming van die Kaapstadse Skakelkomitee en die Burgemeester en Raad van Kaapstad. - Price and condition available on request.
Van Rooijen, G.H.: Kultuurskatte uit die Voortrekker-Tydperk, ('n Kultuur-Historiese Studie) Deel 1, Nasionale Pers Beperk, 1938 – Price and condition available on request.