Logo

 

BOEKMAKIERIE

AARK Bybel Bordspeletjie / Bible Board Game PDF 

 

Die prys van die bordspel hierbo is R250. Die posgeld en verpakking is by die prys ingesluit. Aarkministires het vir ons een aangestuur en ek kan getuig dat dit baie goed verpak is en dat die spel ook van 'n hoë gehalte is.

Vir 'n meer in detail beskrywing van die spel lees gerus HIER.

Indien jy belang sou stel om hierdie bordspel aan te skaf kan julle gerus met my kontak maak by boekmakierie @ gmail dot com of met Aarkministries. Indien op laasgenoemde besluit word noem asseblief Boekmakierie as verwysing.